Vennote

Die Glimlag Fees is terug op Saterdag, 4 Oktober 2025, en beloof 'n onvergeetlike dag propvol vermaak en aktiwiteite vir oud en jonk.

Ons sê dankie aan ons vennote wat die fees moontlik maak.

Ons sê dankie aan die volgende vennote wat die fees moontlik maak:

Stuur 'n Boodskap

Word ‘n vennoot en help ons om ‘n onvergeetlike fees te skep! Kontak ons vandag nog om te bespreek hoe ons saam kan werk.