info@glimlagfees.co.za
vendors@glimlagfees.co.za
Hierdie fees is meer as net ’n musiekervaring want behalwe vir al musiekbederf, spog dié fees ook met hope stalletjies vir elke smaak.
Vir die jongspan sal daar hope vermaak, wat mallemeule insluit, aangebied word om ook hulle besig te hou.
’n Persentasie van elke kaartjie wat verkoop word, word aan die Smile Foundation geskenk. Dié organisasie spits hulle daarop toe om kinders met gesigsprobleme by te staan.
Volg ons op alle SOSIALE MEDIA platforms om op absoluut NIKS Glimlag Fees uit te mis nie!
Ons is opgewonde om hierdie dag en al die nodige inligting met julle te deel – so maak moeite, en BLY INGELIG
’n Propvol program met vermaak vir oud én jonk, maak hierdie die perfekte uitstappie vir die hele gesin!
info@glimlagfees.co.za
vendors@glimlagfees.co.za
Copyright of webdesign © 2025 The Marketing Zoo & FW